La Milano

Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma's: A Love God Greatly Afrik

Description: Moederskap vol Genade by Love God Greatly Voel dit ooit vir jou moeilik om n ma te wees? Het jy al ooit gewonder of jy die "regte" ma vir jou kinders is? Wonder jy in die stilligheid of God dalk n fout gemaak het? Voel jy ooit gespanne om kinders in ons gebroke kultuur groot te maak en hoop jy jy doen genoeg?Liewe vriendin, jy is nie alleen nie. Moederskap vol Genade is geskryf vir elke ma wat al ooit haar waarde in twyfel getrek het, oorweldig gevoel het oor die eise van ouerskap, of gesmag het na n rukkie vrede te midde van die chaos van n gesin grootmaak.Hierdie Bybelstudie moedig jou aan om deur al die lief en leed van moederskap op Jesus staat te maak. Dit herinner ons om n hart van genade, oorgawe en liefde te kweek terwyl ons n evangelie-gesentreerde huis bou waar ons kinders gewortel in God se Woord kan grootword.Sluit vir die volgende 6 weke by ons aan en ontdek hoe jou geduld, opofferings en liefde n blywende invloed op toekomstige geslagte kan uitoefen. Jy kan nog aanlyninhoud oor Moederskap vol Genade in o.a. blog- en gemeenskapsgroepe se plasings lees. Ontdek die skoonheid daarvan om jou kinders te vorm, te koester en lief te hê op n manier wat die hart van God weerspieël.Omhels jou roeping as n ma en put jou krag uit die wete dat jy presies is wat jou kinders nodig het.Jou moederskap maak saak. Jou reis van genade en liefde begin hier. FORMAT Paperback CONDITION Brand New Details ISBN Author Love God Greatly Pages 182 Publisher Independently Published Year 2024 ISBN-13 9798339546665 Format Paperback Publication Date 2024-09-17 Imprint Independently Published Subtitle 30 Dae van Bemoediging vir Mas: A Love God Greatly Afrikaans Bible Study Journal Audience General We've got this At The Nile, if you're looking for it, we've got it. With fast shipping, low prices, friendly service and well over a million items - you're bound to find what you want, at a price you'll love! TheNile_Item_ID:162575410;

Price: 39.16 AUD

Location: Melbourne

End Time: 2025-01-28T05:46:22.000Z

Shipping Cost: 0 AUD

Product Images

Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma

Item Specifics

Restocking fee: No

Return shipping will be paid by: Buyer

Returns Accepted: Returns Accepted

Item must be returned within: 30 Days

Format: Paperback

ISBN-13: 9798339546665

Author: Love God Greatly

Type: Does not apply

Book Title: Moederskap vol Genade

Language: NA

ISBN: 9798339546665

Recommended

Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma's: A Love God Greatly Afrik
Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma's: A Love God Greatly Afrik

$24.34

View Details
Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma's: A Love God Greatly Afrik
Moederskap vol Genade: 30 Dae van Bemoediging vir Ma's: A Love God Greatly Afrik

$16.62

View Details